Search

Laaste kouefront tref Suid-Afrika die week

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê ‘n video wat op sosiale media versprei dat Gauteng later die week sneeu sal ervaar, is onwaar. Die SAWD sê daar is ‘n kouefront wat die land later die week sal tref. ‘n Senior weervoorspeller vir die SAWD, Jacqueline Modika, sê egter numeriese modelvoorspellings, tesame met historiese waarnemings, dui aan dat daar geen sneeuval in Gauteng in hierdie stadium sal wees nie.

FOTO: (Verskaf)




6 views0 comments