Search

Landbou-unie stel aanlyn-plaasmark bekend

VAALDRIEHOEK - Die landbou-unie TLU SA het ‘n aanlyn-plaasmark bekendgestel wat boere en verbruikers met mekaar verbind gedurende die nasionale inperkingstyd. Die Plaasvars e-Mark sal sodoende kommersiële boere van ‘n inkomste voorsien deur hulle produkte aanlyn te verkoop. Woordvoerder Bennie van Zyl sê hierdie is ‘n maklike manier vir boere om hul produkte te verkoop en om met kliënte te kommunikeer. Luister hier na meer:

FOTO: (Verskaf)


0 views
Listen Live.jpg