top of page
Search

Mededingingskommissie gaan optree teen skole wat nie riglyne vir skoolklere volg nie.

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Mededingingskommissie sê hy sal voortgaan om op te tree teen skole wat nie die land se riglyne vir skoolklere navolg nie. Die kommissie het in 2021 'n ooreenkoms bereik dat skole nie eksklusiewe transaksies met verskaffers sal aangaan nie. Baie skole in die land gee egter nie gehoor nie en die kommissie het reeds meer as 220 klagtes ontvang. Die kommissie se woordvoerder, Karabo Motaung, het aan ENCA gesê hulle ontvang steeds klagtes.


6 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page