MIDVAAL - Die 2023 Bloudruppelverslag, wat vandeesweek vrygestel is, het drie munisipaliteite in Gauteng uitgelig wat uitblink in die versekering van uitstekende watergehalte. Met die beoordeling van 958 waterstelsels oor 144 owerhede heen, het die verslag toppresteerders in infrastruktuur, instandhouding, behandeling en personeelkundigheid uitgelig. Gauteng het drie munisipaliteite ten toon gestel wat Nasionale Bloudruppel-sertifisering ontvang het, met Rand Water se Meyerton-watervoorsieningstelsel in die Midvaal plaaslike munisipaliteit wat die pad as Nasionale Bloudruppel-gesertifiseerde leier voorgehou het. Onder die drie leiers in Gauteng, het die Ekurhuleni- en Groter Johannesburg-watervoorsieningstelsels wat deur Rand Water voorsien word, ook welverdiende Nasionale Bloudruppel-sertifisering ontvang.
top of page
Search
Recent Posts
See AllVAAL TRIANGLE - South Africa’s national pass rate for the 2024 National Senior Certificate has increased from 82.9% in 2023 to 87.3%....
10
SASOLBURG - The Airports Company of South Africa (Acsa) says the National Petroleum Refineries of South Africa (Natref) are paying...
10
VANDERBIJLPARK - Die DA het die Emfuleni Munisipaliteit gekritiseer omdat hy sedert 2019 meer as R561-miljoen aan oortyd bestee het. Die...
00
bottom of page
Commentaires