top of page
Search

Minister Bheki Cele sê daar sal meer polisie op diens wees vir die feestyd.

VAALDRIEHOEK - Die minister van Polisie, Bheki Cele, sê 10,000 ekstra polisielede sal tydens die feestyd ontplooi word om misdadigers hok te slaan. Die beamptes sal van Donderdag af, nadat hulle hulle opleiding voltooi het, regdeur die land begin werk. Cele sê hulle is seker die nuwe lede sal die huidige polisiëringsgetalle ‘n broodnodige hupstoot gee en wetstoepassingspogings versterk.


4 views0 comments

Comments


bottom of page