top of page
Search

Minister Creecy sê Paasnaweek-padveiligheidsveldtog sal op belangrike roetes fokus

VAALDRIEHOEK - Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê haar departement sal as deel van die Paasnaweek-padveiligheidsveldtog hul pogings tot 2 Mei verskerp. Die adveiligheidbestuurskorporasie het verlede jaar oor Paasnaweek 335 padsterftes aangeteken wat byna 33% meer is as die 252 in 2023. Creecy sê hulle sal op belangrike roetes in die land fokus waar bykomende polisiëring nodig is.Minister Creecy sê Paasnaweek-padveiligheidsveldtog sal op belangrike roetes fokus.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page