Search

Motorkapings neem toe onder vlak-4 van die inperking

VAALDRIEHOEK - Die voertuig-nasporingsmaatskappy Tracker sê kapings was beduidend meer onder vlak 4-inperking as sedert die begin van die inperking in Maart. Data van sy toestelle in 1,1 miljoen voertuie wys dat motorkapings sedert 1 Mei sesvoudig toegeneem het teenoor die 219 voorvalle tussen 27 Maart en 22 April. Tracker skryf dit toe aan die toename in verkeer op die land se paaie, toe meer mense ingevolge vlak 4 teruggekeer het werk toe.

FOTO: (Verskaf)



14 views