top of page
Search

‘n Bykomende omset van miljarde rand in die land voorspel vir Swart Vrydag.

VAALDRIEHOEK - Die Buro vir Marknavorsing voorspel ‘n bykomende omset van R26,6-miljard vir kleinhandelaars in Suid-Afrika op vanjaar se Swart Vrydag op die 24ste van hierdie maand. Ekonomiese uitdagings het vooruitskattings egter laer gehou as die rekord van R42-miljard van 2021. olgens BusinessTech word die groei toegeskryf aan burgers met beperkte kontant wat aankope gedurende die jaar uitstel in afwagting op besparings op Swart Vrydag. Die buro glo die fokus sal vanjaar op noodsaaklike items soos basiese kosvoorraad, huishoudelike produkte, klere en ysterware wees. Die geleentheid sal na verwagting ongeveer 150,000 werksgeleenthede skep.








 
 
 

Recent Posts

See All

Comentarios


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page