top of page
Search

’n Verwagte styging in beesvleispryse voor die feestyd te midde van ’n tekort aan pluimvee.

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid waarsku teen moontlike stygings in die komende maande in pryse van pluimveeprodukte. Suid-Afrika worstel met sy mees omvattende uitbreking van voëlgriep, waar miljoene hoenders op kommersiële plase vankantgemaak is en dit het reeds die prys van eiers opgejaag. Die uitbreking het die eierbedryf swaar getref en raak ongeveer 30% van die produksie. Die Buro verwag ook stygende beesvleispryse voor die feestyd, aangedryf deur verhoogde vraag, asook ʼn tekort aan pluimvee as gevolg van die voëlgriep-uitbreking.







2 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page