Search

Nasionale minimum loon gaan die jaar verder toeneem

VAALDRIEHOEK - Die nasionale minimum loon sal na verwagting vanjaar met 4.5% toeneem. Die nasionale minimumloon-kommissie het voorgestel dat plaaswerkers se lone tot dieselfde vlak as die formele sektor se salarisse verhoog word. Die kommissie het ook aanbeveel dat huiswerkers se lone die jaar ook tot op die vlak van die algemene nasionale minimum loon verhoog moet word.

FOTO: (Verskaf)



7 views0 comments

Recent Posts

See All