Search

Netcare verwag beduidende toename in COVID-19 hospitalisasies in Gauteng

VAALDRIEHOEK - Die hospitaalsgroep, Netcare, het vandag in ʼn verklaring gesê daar is ʼn onrusbare toename in Gauteng se COVID-19 hospitalisasies. Die verklaring het ook die jongste stand van die coronavirussake in elke provinsie bekend gemaak. Die uitvoerende hoof van Netcare, Dokter Richard Friedland, sê hulle het alle personeel terug van verlof geroep en verwag dat die situasie regoor die land, maar veral in Gauteng, oor die volgende twee weke gaan vererger.

FOTO: (Verskaf)



3 views0 comments