Search

NYDA help ondernemings in nood wat deur jeugdiges besit word

VAALDRIEHOEK - Die Nasionale Jeugontwikkelings-agentskap het ‘n COVID-19-hulpfonds daargestel vir jong mense wie se ondernemings deur die landwye afsluiting geraak is. NYDA sal reageer op uitdagings soos die onvermoë om werknemers te betaal en ‘n gebrek aan inkomste. Die agentskap se voorsitter, Sifiso Mtsweni, sê die finansiering word beperk tot tien duisend rand vir elke kwalifiserende onderneming.

FOTO: (Verskaf)


5 views
Listen Live.jpg