top of page
Search

Ontwrigtende reën in dele van die land kan tot Donderdag duur

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê ontwrigtende reën sal na verwagting tot Donderdag voortduur in die sentrale en oostelike dele van die land. Sowat 20 tot 50 millimeter reën word in provinsies soos Gauteng, die Vrystaat, Noordwes en Mpumalanga verwag. Weervoorspeller Lehlohonolo Thobela sê vogtige, tropiese lug uit ʼn kontinentale laagdruk bo Botswana is die hoofoorsaak van die huidige bewolkte en reënerige toestande.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page