Search

Openserve gaan ADSL onttrek waar vesel beskikbaar is

VAALDRIEHOEK - Die internet-diensverskaffer Openserve waarsku dat hy vanaf 01 September sy ADSL-aanbod gaan onttrek aan gebiede waar vesel-verbindings beskikbaar is. Alle DSL- en koperdienste sal dan afgesny word. Die maatskappy sê die stap is deel van sy poging om dienste na volgende geslag-tegnologie op te gradeer en infrastruktuur-duplisering te verminder. Die oordrag van DSL-dienste na vesel sal gratis gedoen word.

FOTO: (Verskaf)


10 views