top of page
Search

Ouers en voogde versoek om oop kommunikasie met hul kinders te hê.

VAALDRIEHOEK - ‘n Onderwyssielkundige, Fred Schouwink, het ouers en voogde versoek om oop kommunikasie met hul kinders te hê. Dit volg in reaksie op statistiek van die Gautengse Onderwysdepartement wat ‘n toename in selfdoodgevalle in skole aandui. Schouwink het in ‘n onderhoud met eNCA beklemtoon die meeste gevalle van selfdood en ander geestesgesondheidskwessies kan voorkom word. Hy beklemtoon die deurslaggewende rol van ouers se ondersteuning in die voorkoming van wanhoop en selfdood.




3 views0 comments
bottom of page