Search

Ouers het nou meer beheer oor wat hul jong kinders op Facebook doen

VAALDRIEHOEK - Vaaldriehoek ouers wat bekommerd daaroor is om hulle kinders te beskerm teen die gevare van sosiale media, kry nou bietjie ekstra bystand van Facebook. Die sosiale media-platform gaan nuwe funksies beskikbaar stel sodat ouers van kinders jonger as 13 jaar beter beheer oor hul kinders se bedrywighede kan hê. Dit sluit in toegang tot gesprekke op Facebook se kitsboodskapdiens en inligting oor rekenings wat geblokkeer is. Ouers sal ook kan sien watter foto’s en videos vir hul kinders aangestuur word en sal die keuse hê om dit uit te wis. FOTO: (Verskaf)


0 views
Listen Live.jpg