Search

Ouers het sewe skooldae om skoolaansoeke te aanvaar

VAALDRIEHOEK - Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, wil ouers in kennis stel dat die aanlyn-toelatingstydperk vir 2021 vir graad 1 en 8 op Donderdag 1 Oktober sal begin. Die proses is geskeduleer om op Maandag, 30 November, te eindig. Aanbiedinge vir plasing word vanaf 1 Oktober uitgereik. Lesufi sê ouers het 7 dae om die aanbiedinge te aanvaar. Hy sê diegene wat nie die aanbiedinge aanvaar nie, sal die plasing verbeur na 7 dae na ontvangs.

FOTO: (Verskaf)



9 views