VAALDRIEHOEK - Die Organisasie Teen Belastingmisbruik sê die Padbestuurskorporasie het die publiek mislei oor waarom dit nie die geldigheid van kaartrybewyse gaan verleng nie. Die ondersoek van die organisasie toon die Korporasie het sy eie navorsing van 2022 geïgnoreer wat die verlenging tot agt jaar aanbeveel maar het eerder sy standpunt met ‘n fiktiewe verslag geregverdig. Volgens ‘n woordvoerder van OUTA, Stefanie Fick, is die Korporasie se regverdiging gebaseer op ongegronde gesondheidsnavorsing met die Departement van Vervoer wat erken so ‘n verslag bestaan nie.
top of page
Search
Recent Posts
See AllPARYS - Two men, aged 22 and 29, appeared in the Parys Magistrate’s Court yesterday, January 14, following a violent farm attack in...
10
VAALDRIEHOEK - Skole het vandag geopen te midde die implementering van die omstrede Bela-wetgewing. Die vakbond Solidariteit sê skole en...
00
VAAL TRIANGLE - Gauteng Provincial Legislature's Community Safety Committee has urged immediate action on school safety as schools reopen...
00
bottom of page
Comments