top of page
Search

Parlement magtig die polisie om kommunikasie te onderskep.

VAALDRIEHOEK - Die Parlement het die Polisiediens gemagtig om kommunikasie te onderskep en die nodige toerusting daarvoor oor die volgende vyf jaar aan te skaf. Ten spyte van sommige politieke partye se kommer, het die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, reeds die Wet op die Regulering van die Onderskepping van Kommunikasie en die Wet op die Verskaffing van Kommunikasieverwante Inligting goedgekeur. Partye het hul twyfel uitgespreek oor die polisie se wettige gebruik van onderskeppingstoerusting, na die onwettige aankoop van sulke toerusting in 2019. Die EFF en die Vryheidsfront Plus het geweier om die sertifikaat van vrystelling te steun.





3 views0 comments
bottom of page