top of page
Search

Petrolprysdaling in Junie kan pad baan vir nóg twee rentekoersverlagings vanjaar

VAALDRIEHOEK - Ekonome verwag dat petrolpryse in Junie weer sal daal, wat inflasie genoeg in toom behoort te hou om ten minste nog twee rentekoersverlagings vanjaar te regverdig. Petrolpryse het vandag met 22 sent per liter verlaag weens die skerp dalings in wêreldwye oliepryse. Volgens Investec se hoofekonoom, Annabel Bishop, kan die huidige vlakke moontlik tot nog ‘n verlaging in Junie lei. Bishop het ook opgemerk dat inflasie tans op sy laagste punt in die inflasiesiklus is. Sy glo dat twee rentekoersverlagings kom, met ‘n verlaging van 25 basispunte in Julie en nog een in November.

 
 
 

Recent Posts

See All

Kommentare


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page