top of page
Search

Posbank beëindig kontantbetalingspunte vir maatskaplike toelaes by Poskantore

VAALDRIEHOEK - Die Posbank gaan einde volgende maand kontantuitbetalingspunte vir maatskaplike toelaes by die Poskantoor staak. Hy faseer punte uit wat diens verskaf aan minder as 50 begunstigdes. Ontvangers kan nou onttrek via die Nasionale Betaalstelselkanale soos kitsbanke en kleinhandelaars soos Shoprite. Die Poskantoor sal steeds kontantlose dienste aanbied. Die Posbank se woordvoerder, Bongani Diako, lê klem op regstreekse kontak met begunstigdes, om hulle in te lig oor die verandering, by te staan met oorgangsreëlings en raad te gee oor alternatiewe onttrekkingspunte.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page