Search

Reserwebank vier sy eeufees met ‘n nuwe R5-muntstuk

VAALDRIEHOEK - Suid-Afrikaners kan uitsien na ‘n nuwe R5-muntstuk vanaf 1 Januarie. Dit sal die eeufees van die Reserwebank herdenk en bevat ‘n insetsel van die vyf vorige geskiedkundige munte, waaronder die beroemde laggende Madiba-munt. Die sirkulasie-muntstuk bevat die woorde uMzantsi Afrika en Suid-Afrika, en die versamelaarsmuntstuk bevat tien tale om die wapenskild en is die helfte van die grootte van die sirkulasie-muntstuk.

FOTO: (Verskaf)



13 views0 comments