Search

Rybewyse en motorlisensies 30 dae grasietydperk vir hernuwings

VAALDRIEHOEK - Motoriste wie se rybewyse en motorlisensies tydens die inperkingstydperk verstryk, kry ‘n grasietydperk van 30 dae om dit te hernu. Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het die aankondiging gedoen ingevolge rampbestuurs-regulasies. Hy sê die rybewyse en lisensies sal geldig bly terwyl munisipale kantore gesluit is weens die koronavirus-uitbraak.

FOTO: (Verskaf)


19 views