top of page
Search

SA Weerdiens voorspel La Niña en hittegolf hierdie somer

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel hierdie Desember en Januarie 'n La Niña, wat bogemiddelde reën in die suidelike streek sal veroorsaak. 'n Hoofwetenskaplike, Christien Engelbrecht, waarsku verder ook teen 'n moontlike somerhittegolf en vra Vaaldriehoek en ander Suid-Afrikaanse inwoners om gehidreer te bly ten einde hitteverwante sterftes te voorkom. Sy waarsku verder dat hoë temperature gedurende hierdie somertydperk regoor die land verwag kan word.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page