Saai sê Suid-Afrika se plaasmisdaadkrisis word onderskat
- 90.6 FM News
- Jul 1
- 1 min read
VAALDRIEHOEK - Die Suider-Afrikaanse Agri-insiatief, Saai, sê die ware omvang van misdaad op plase en in landelike gebiede word heeltemal onderskat omdat baie voorvalle nie by die polisie aangemeld word nie. Saai-woordvoerder, Leon Lourens, sê die statistiek van eksterne rolspelers en die SAPD se datastelsel, onthul dat slegs 50% van alle veediefstalle wat aangemeld word, in die Suid-Afrikaanse Polisiediens se stelsel aangeteken word.
Comments