Search

SANW bekommerd oor Vaalrivier-krisis

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het gesê die waterbesoedeling en die toestand van infrastruktuur by die Emfuleni-munisipaliteit en die Vaalrivier is besig om te vererger. Die regering het die SANW ingebring om die besmette water in die Vaalrivier skoon te maak. Die SANW sê ná hul onttrekking het die situasie weer versleg en dit sal die regering miljarde rande kos as die besoedeling nie dringend aangespreek word nie.

FOTO: (Verskaf)



4 views0 comments