top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

SASSA kondig vroeë betaaldatums vir Julie 2024-toelaes aan

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het vroeë uitbetaaldatums vir verskeie toelaes vir Julie bevestig. Omdat 6 Julie op ‘n Saterdag val, sal betalings aangepas word. Toelaes vir ouer persone word op 2 Julie betaal, ongeskiktheidstoelaes op 3 Julie en kindertoelaes op 4 Julie. Hierdie toelaes ondersteun sedert Mei 2020 nagenoeg 18 miljoen Suid-Afrikaners, vlugtelinge en asielsoekers.


41 views0 comments

Recent Posts

See All

Komentarze


bottom of page