Search

SAUK kyk om belasting op huishoudings te hef

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) het gesê dit wil die konsep van TV-lisensies afskaf. Die SAUK sê in plaas van TV-lisensies, wil hulle ʼn tipe belasting op alle huishoudings hef, ongeag of hulle ʼn TV besit of nie. Hulle redenasie is gegrond op die beginsel dat alle huishoudings toegang tot die uitsaaier se platforms het, hetsy dit via TV of aanlyn is.

FOTO: (Verskaf)



5 views0 comments