top of page
Search

Suid-Afrikaanse ondernemings word aangeraai om ‘n plan te maak ná internet-onderbrekings.

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Ondernemings in die Vaaldriehoek en die res van Suid-Afrika word aangemoedig om ander maniere te ondersoek om die verwagte internet-onderbrekings die hoof te bied nadat twee ondersese kommunikasiekabels gelyktydig gebreek het. Mybroadband se redakteur, Jan Vermeulen, sê sommige webwerwe laai dalk stadig, en ander dalk glad nie. Hy sê herstelwerk aan die Wes-Afrika-kabelstelsel en die Suid-Atlantiese Telekommunikasiekabel nommer drie, sal na verwagting eers volgende maand voltooi wees.





2 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page