Search

Suid-Afrikaners moet derde COVID-19 vlaag verhoed

VAALDRIEHOEK - Suid-Afrikaners word versoek om te verseker dat ʼn derde vlaag van COVID-19 nie tydens Paastyd moet ontstaan nie. Die hoof van humanitêre ondersteuning en kommunikasie van die Solidariteitfonds, Wendy Tlou, sê as voorbehoed middel moet mense eerder hul maskers dra as hulle vir familie en vriende gaan kuier. Tlou het ook mense versoek om byeenkomste te vermy aangesien die byeenkomste bekend daarvoor is dat die virus vinnig versprei en tot ʼn COVID-19 vlaag sal lei.

FOTO: (Verskaf)



6 views0 comments