Tabakbedryf beklemtoon teiken van jeug in teen-tabakveldtog
- 90.6 FM News
- May 13, 2024
- 1 min read
VAALDRIEHOEK - Die Afrika-sentrum vir Tabakmonitering en Beleidsnavorsing beklemtoon die teiken van jongmense in hierdie maand se teen-tabakveldtog. Met 'n beraamde 37-miljoen jongmense wêreldwyd wat tabak gebruik, is die fokus op die aanspreek van die voorkoms van die hubbly-bubbly-pyp, veral in skole. Lekan Ayo-Yusuf van die sentrum moedig die regering aan om 'n wetsontwerp te aanvaar wat die gebruik van hubbly-bubbly's in opebare plekke verbied en om nikotienverslawing te beperk.
Comments