Search

Tiger Brands verseker ouers dat hul Purity-produkte wat appels bevat veilig is

VAALDRIEHOEK - Die maatskappy Tiger Brands het ouers verseker dat hul Purity-produkte wat van vrugte gemaak is, veral appels, heeltemal veilig is om te eet. Dit volg nadat dit bekend geword het dat die verskaffer, Elgin, se vrugte-konsentraat onder verdenking is en moontlike gesondheidsrisiko’s vir verbruikers inhou. Tiger Brands verseker ouers dat Elgin nie vrugtesap of vrugtekonsentraat vir sy Purity-afdeling verskaf nie.

FOTO: (Verskaf)



1 view0 comments