top of page
Search

TLU SA sê daar word nie genoeg gedoen om boere te beskerm nie

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die landbou-organisasie TLU SA sê hy is bekommerd dat owerhede meer op misdaadstatistiek fokus as op misdaad self. Volgens sy jongste syfers is daar in Januarie en Februarie 18 plaasaanvalle en twee plaasmoorde aangemeld. TLU SA se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, sê ʼn regering wat nie besef kommersiële boere is sy grootste bate nie, is uiters kortsigtig.

FOTO: (Verskaf)


6 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page