Search

Tyd vir die vorm van koalisies raak al hoe minder

VAALDRIEHOEK - Die tyd vir munisipaliteite om koalisies in rade te vorm waar daar nie ‘n volstrekte meerderheid met die plaaslike verkiesing verkry is nie is besig om vinnig min te raak. Die ANC sê egter die party is tevrede dat daar in die meeste rade planne is om regerings te vorm. Raadsvergadering moet teen Dinsdag volgende week afgehandel wees waar leiers gekies word. As dit nie gebeur nie sal kiesers heel waarskynlik moet terugkeer na die stembus volgens die kieswet.

FOTO: (Verskaf)




3 views0 comments