top of page
Search

VF Plus in Gauteng bekommerd oor Emfuleni se verslegtende finansiële posisie

VANDERBIJLPARK - Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die Emfuleni-munisipaliteit se finansiële posisie het verder verswak nadat die aanpassingsbegroting aanvaar is. Die 2024/2025-begroting is met R400-miljoen afwaarts aangepas. Gerda Senekal van die VF Plus sê aangesien die munisipaliteit nie by sy befondsingsplan hou nie, sal daar nie genoeg geld wees om sy krediteure te betaal nie. Sy sê Emfuleni het R720-miljoen nodig om sy maandelikse uitgawes te dek.

 
 
 

Recent Posts

See All

Commentaires


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page