top of page
Search

VF Plus in Gauteng nié verras met sluiting van vervalle Trust Bank-gebou nie

VANDERBIJPARK - Die Vryheidsfront-Plus in Gauteng sê hy eis redes van die Emfuleni-munisipaliteit waarom die Munisipale Bestuurder nie twee jaar gelede op waarskuwings gereageer het oor die verval van die Trust Bank-gebou nie. Die provinsiale Departement van Arbeid het die onherstelbare gebou in Vanderbijlpark amptelik gesluit. Gerda Senekal van die VF Plus sê die plafon van die gebou wat aan die munisipaliteit behoort het ingeval en personeellede was genoop om tussen die stof en puin te sit en werk.


7 views0 comments

Comentarios


bottom of page