top of page
Search

Voorleggings teen die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette duur volgende week voort.

VAALDRIEHOEK - AfriForum doen ‘n beroep op die publiek om mondelinge voorleggings te doen teen die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, met raadpleging wat volgende week voortduur. Volgens die burgerregte-organisasie bestaan die wetsontwerp uit artikels wat ‘n groot bedreiging inhou vir die toekoms van gehalte-onderrig, veral moedertaalonderrig in Afrikaans. Alana Bailey van AfriForum stel voor dat die konsep geskrap en nuut begin word met hersiene skoolwetgewing.





2 views0 comments
bottom of page