Search

Woolworths loods nuwe afleweringsdiens

VAALDRIEHOEK - Woolworths het planne aangekondig om ‘n afleweringsdiens in Suid-Afrika te loods wat dieselfde dag as die bestelling die goedere aan die verbruiker sal lewer. Die kleinhandelaar het gister in ‘n boodskap op sosiale media gesê dat kliënte dieselfde kwaliteit en varsheid kan verwag as wat hulle in die winkels ervaar. Woolworths het nie inligting verskaf oor wanneer die diens geloods sal word of in watter gebiede die diens beskikbaar sal wees nie.

FOTO: (Verskaf)



1 view0 comments