top of page
Search

Woolworths verwyder hoender weenseworsies van s;y rakke weens kruisbesmetting.

VAALDRIEHOEK - Woolworths het sy eie handelsmerk gerookte hoender-weenseworsies, mini hoender weenseworsies en halaal gerookte hoender weenseworsies van die rakke gehaal. Dit is weens ‘n fout in die produksielyn wat gelei het tot kruisbesmetting van melkproteïne tussen die produkte. Volgens Woolworths hou dit ‘n moontlike gesondheidsrisiko in, veral vir kliënte wat allergies vir koeimelk is. Woolworths het al die produkte met die verkoopdatum van 27 Mei 2023 onmiddellik van die rakke verwyder.



1 view0 comments
bottom of page