Search

Zweli Mkhize sê dis die stilte voor die storm vir Covid-19 in Suid-Afrika

COVID-19: Die Minister van Gesondheid, Dr. Zweli Mkhize, sê Suid-Afrika beleef tans die stilte voor die storm ten opsigte van die verspreiding van die koronavirus. Daar is tans een 1 380 bevestigde gevalle in die land en vyf sterftes. Hy het gisteraand die mobiele steekproefneming- en toetsingseenhede in Johannesburg bekend gestel. Mkhize sê dis belangrik dat hy en die regering deursigtig en eerlik teenoor die publiek moet wees oor COVID-19.

FOTO: (Verskaf)


19 views