Polisie waarsku oor valse verkeersboete-SMS bedrogspul

December 15, 2017

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ʼn waarskuwing uitgereik teen 'n selfoon-bedrogspul waarin gebruikers 'n sms-boodskap ontvang waarin gesê word dat 'n saak deur die polisie teen hulle geopen is. Nadat hulle op die boodskap reageer, sal hulle ingelig word dat 'n lasbrief vir inhegtenisneming uitgereik is vir 'n verkeersboete en dat hulle 'n sekere bedrag moet betaal. ʼn Rekeningnommer sal dan gegee word om te eis dat hulle die geld in 'n FNB-rekening of 'n Absa-rekening in moet deponeer. Die polisie moedig inwoners aan om na die naaste polisiekantoor te gaan indien hulle die boodskap ontvang.
FOTO: (Verskaf)


 

 

 

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags