CRL-regskommissie geskok oor Vaal-mense wat in begraafplaas woon

December 18, 2017

VAALDRIEHOEK - Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van Kultuur-, Godsdienstige en Taalgemeenskappe het gesê dit het ‘n “skokkende en ontstellende” klag van die Vaal ontvang oor ‘n informele nedersetting wat in ‘n begraafplaas gebou is. Die informele nedersetting is volgens die kommissie wreed vernoem na ‘om onder die dood te woon’. Die CRL-regskommissie se woordvoerder, Mpiyakhe Mkholo, het dit as skokkend en onaanvaarbaar bestempel. Volgens Mkholo het die kommissie reeds met Emfuleni plaaslike munisipaliteit kontak gemaak en wag hulle vir ʼn antwoord oor waarom mense in sulke haaglike omstandighede moet lewe. 
 

FOTO: (Verskaf)

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags