VUT klop vooraf betaling vir 'arm' studente

January 8, 2018

VAALDRIEHOEK - Die Vaal Universiteit van Tegnologie en sy studenteverteenwoordigende raad het ooreengekom dat studente wat uit huishoudings kom met 'n inkomste van R350,000 en minder, nie registrasiefooie aan die begin van die jaar sal betaal nie. Studente van huishoudings wie se inkomste meer is as R350,000 moet R4000 vooraf betaal vir registrasie. Die EFF studente raad van die kampus het gesê die visekanselier het ingestem dat instap inskrywings toegelaat sal word. Registrasie en 'n jaar van akkommodasie sal verniet wees vir die armes en historiese skuld sal geskrap word.

FOTO: (Verskaf) 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags