Voormalige voertuiglisensie gelde vir 2018 vrygestel

February 21, 2018

VAALDRIEHOEK - Vaaldriehoek inwoners kan hulself staal vir ʼn prysverhoging vir voertuiglisensie gelde. Die Gautengse Provinsiale Regering het hul voormalige fooiverhoging vir voertuiglisensiëring vir die 2018/19 finansiële jaar gepubliseer. Die regulasies vorm deel van die jaarlikse provinsiale hersiening, waar die Gautengse LUR vir die 2018/19 boekjaar 'n fooiverhoging van 7,7% aanbeveel. Dié verhoging beteken dat Gautengse motoriste R204vir 'n motorfietslisensie kan betaal en vanaf R300 tot en met R24 000 om hul jaarlikse motorlisensie te hernu, afhangende van die gewig van die voertuig. Die regering het diegene wat belangstel om kommentaar te lewer oor die regulasies genooi om op of voor 8 Maart hul kommentaar te lewer. Die prysverandering sal na verwagting vanaf 1 April in werking tree. 
FOTOS: (IOL)

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags