Boeing 737 arriveer by sy bestemming

February 28, 2018

VAALDRIEHOEK - Die Boeing 737 wat gisteroggend sy reis vanaf Jet Park begin het, het gisteraand net na 18:00 by sy bestemming aangekom. Die vliegtuig is deel van KidZania, die interaktiewe mega-stad vir kinders wat inspirasie, pret en leer kombineer deur realistiese rolspel vir kinders. Die mega-stad is tot 7.500 m² en is geleë in Fourways Mall. Die vliegtuig se reis het Dinsdagoggend stadig begin toe die vragmotor wat dit dra, vertraag is. Fourways Mall se bestuur het vooraf verskoning gevra vir ongerief vir motoriste in die omgewing.
FOTO: (Times LIVE)

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags