Die repokoers bly onveranderd op 6,5%

May 24, 2018

VAALDRIEHOEK - Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het besluit om die sentrale bank se terugkoopkoers onveranderd te laat op 6,5%, wat beteken dat handelsbanke se prima-uitleenkoers 10% sal bly. Die president van die bank, Lesetja Kganyago, sê die groeivooruitsig sal volgende jaar verbeter, maar nie genoeg om werkloosheid af te dwing nie. Hy sê die Rand het die afgelope ruk met 6% teenoor die dollar verswak, hoofsaaklik weens ontwikkeling op die Amerikaanse tesourie-markte.

FOTO: (Verskaf)

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags