Liberty-groep beloof klante se geld is veilig

June 18, 2018

VAALDRIEHOEK - Die Liberty-groep se bestuur sê dit blyk nie of enige kliënte geld verloor het in die voorval waarin ‘n kuberkraker sy rekenaarstelsel binnegedring en geld geëis het nie. Liberty sê al sy kliënte se inligting is nog veilig en sy polisse en kontrakte bly geldig. Die bestuurshoof van die Liberty-groep, David Munro, sê hul eerste prioriteit was om hul kliënte se besonderhede te beveilig.
FOTO: (Verskaf)

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags