Binnelandse sake gradeer op na papierlose stelsel

July 12, 2018

VAALDRIEHOEK - Kantore van Binnelandse Sake is geskeduleer om 'n opgradering te ondergaan as deel van die departement se moderniseringsprogram na 'n heeltemal papierlose stelsel. Minister Malusi Gigaba het die planne in Pretoria aangekondig vir die opgradering wat betrekking het op geboorte-, huweliks- en doodregistrasies. Gigaba het die planne om stelsels op te gradeer, beskryf as die departement wat die toekoms ontmoet. Hy sê die nuwe stelsel sal die aansoekproses vir geboorte-, huweliks- en doodsertifikate, asook die manier waarop hulle uitgereik word, aanlyn beskikbaar stel.
FOTO: (Verskaf)

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags