Veldbrand saai verwoesting langs R59

July 20, 2018

VAALWEEKBLAD - ʼn Verwoestende veldbrand het gister onstaan langs die R59 by die Taaibosspruit brug. Volgens Vaalweekblad is duisende voëls sonder blyplek na die massiewe veldbrand wat bykans al die plante, wat hoofsaaklik uit riete bestaan in die veldbrand verwoes het. Vaalweekblad berig ʼn massiewe donker rookmassa het ʼn groot gedeelte van die middag oor die gebied gehang. Die brandweer was op die toneel, maar kon nie veel doen nadat verskeie gedeeltes reeds gebrand het nie. Die oorsaak van die brand is nog onbekend.
FOTO: (90.6FM Stereo News team)

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags