AfriForum hou weer patrollie by Vanderbijlpark-begraafplaas

July 23, 2018

VANDERBIJLPARK - AfriForum se Vanderbijlpark-tak hou die komende Sondag, die 29ste Julie, weer ʼn veiligheidspatrollie by die begraafplaas vanaf 11:00 tot 14:00. Besoekers kan die begraafplaas besoek sonder bekommernisse oor veiligheid, omdat die AfriForum veiligheidspatrolleerders sal ontbied om die veiligheid van besoekers te verseker. Vaaldriehoek-inwoners wat geliefdes se grafte wil besoek word aangemoedig om van hierdie geleentheid gebruik te maak.
FOTO: (AfriForum Vanderbijlpark)

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Recent Posts
Please reload

Search By Tags